Niemand weet tot….

Maart 19, 2008 at 8:59 vm 4 Kommentaar

Niemand weet waar deur iemand anders gaan tot jy ‘n kilometer in hulle skoene kon stap nie- en dan is ‘n kilometer dalk nie eers genoeg nie. So ek reken moenie iemand anders se aksies bevraagteken as jy nie rerig weet wat tot die persoon se besluit bygedra nie.

Soms het ek ook soortgelyke vrae en ek bevraagteken myself en ander mense se manier van dink en wonder maar hoekom dan? Dan kom die grootbesef by my wat my leer dat ek net op die kantlyn staan, en ek mag nie oordeel nie want wat ek sien en ervaar is al klaar pynlik genoeg.  Om dan nog te moet dink iemand gaan deur sulke dinge.

1041811244_de828aaa68_o.jpg

Vandag wil ek vir jou ‘n bossie blomme in jou hand lê,

scipio_sunrise_teaser_small_5bzd.jpg

Ek wil jou hand vat en jou die oop veld in lei, waar die rustigheid jou siel sal bevry…

prayer.jpg

Ek wil vir jou bid – vir die krag om elke keer te kan opstaan en dat Jesus jou hand sal vat en jou lei….

ocean.jpg

Ek wil die branders wat jou elke keer op jou kniee dwing verminder sodat jy kan leer om onophoudelik in die waters te baljaar…

Maar vir die moeilike tye wil ek hê jy moet weet ek is hier- as ‘n vriendin en as ‘n sussie.

here4u.jpg

Wilde winde
waai jou
hart se
seer
weg oor
die heelal
as die pyn
genees
lag jy
beatiful
sal jy
demone
veg
vryheid
verkry
deur als
bly almal
daar vir
JOU!!!

Aan almal geniet julle Woensdag- ek gaan defnitief want ek het ‘n rede om te glimlag en vrolik te wees.

Geniet dit, gaan voluit

Neykie

Entry filed under: Hartseer. Tags: .

Langnaweek amper hier #$@* Slaggate aka Potholes

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Zee  |  Maart 19, 2008 om 9:21 vm

    Neykie, dit is so waar dat as jy nie eers daardie km saamgestap het nie gaan jy nie regtig weet hoe dit is nie, ‘n mens kan jou self maar net indink in daardie persoon se plek maar nog steed nie regtig weet wat in hulle gemoed aangaan nie.

    Lekker dag vir jou ook.

    Reply
  • 2. meermin  |  Maart 19, 2008 om 10:19 vm

    Dit is so mooi Neykie. Geniet jou naweek.

    Reply
  • 3. neykie  |  Maart 19, 2008 om 10:33 vm

    met liefde vir jou Sharks aka meermin

    Reply
  • 4. Dellie  |  Maart 19, 2008 om 3:59 nm

    Dankie Neykie, jou gediggie laat my sommer beter voel!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2008
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: