Langnaweek amper hier

Maart 18, 2008 at 11:31 vm 3 Kommentaar

When we first talked to each other
I knew we would always be friends.
Our friendship has kept on growing
And I’ll be here for you to the end.

You listen when I have a problem
And help dry the tears from my face.
You take away my sorrow
And put happiness in its place.

We can’t forget the fun we’ve had
Laughing ’til our faces turn blue.
Talking of things only we find funny
People think we’re insane-If they only knew!

I guess this is my way of saying thanks
For catching me when I fall.
Thanks once again for being such a good friend
And being here with me through it all.

When life gives you a hundred reasons to cry, show life that you have a thousand reasons to smile.

att418587.gif

att418588.gif

att418589.gif

att418590.gif

att418591.gif

att418592.gif

att418593.gif

att418594.gif

Heit, darem nie so erg koud vandag nie. So biekie verslaap vanoggend maar darem het ek dit tot by die werk gemaak. Werk myself weer pê vandag, maar dis beter so dan hou ek myself uit die moeilikheid uit-soort van.

Geniet julle dinsdag darem nog net 2dagies dan is dit langnaweek vir julle almal.  Enjoy

Entry filed under: Lewe, vriendskap. Tags: .

Gedagtes vir die Maandag Niemand weet tot….

3 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Maart 18, 2008 om 12:59 nm

    http://meermin.wordpress.com

    van Sharks!

    Reply
  • 2. meermin  |  Maart 18, 2008 om 3:23 nm

    dankie jy vir jou comments op my blog, ek het g’n clue wie hierdie naamlose een is nie, dankie jy is ‘n vriendin duisend!!

    Reply
  • 3. meermin  |  Maart 18, 2008 om 3:24 nm

    ag man ek is nog logged in as meermin, jammer dit is ekke SHARKS!! Gaan nog oorloop wordpress toe, ons is toe onder die werk, so ekke is nog besig met die hele blog, sal seker môre tyd kry om die blog meermin klaar te maak, hoe kry ek al my info op blogspot oor na wordpress, en al my links!!?? HELP

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2008
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: