Lang naweek. Ma

Maart 6, 2008 at 9:14 vm 2 Kommentaar

Ek het nogal lekker gekuier by my ma se vriendin.  Ek is bly om te sien ander mense gee genoeg om, en laat haar amper nie ‘n minuut alleen nie.

Kan mens moeg raak van te veel trane?  Soms voel dit asof dit wat ek probeer doen nie goed genoeg is nie. 

“n lekker brandy en coke gedrink by haar vriendin, en toe lekker gaan slaap.  Is die idee om daar te wees goed genoeg?

Anywayz more is ek lekker dag af en ek gaan net lekker uitrus. Hoop julle donderdag is heerlik en dat julle een verwoedelike lekker naweek sal hê.  Ek gaan hierdie naweek biekie my kop skoon kry en myself in al hierdie choas probeer vind.

fn4333.jpg

fn459873.jpg

shaunimage003_t.jpg

All love shifts and changes. I don’t know if you can be wholeheartedly in love all the time.

Entry filed under: Alles en nog wat, Ma. Tags: .

Hoekom nie? Uitroep

2 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Maart 7, 2008 om 7:35 vm

    Maatjie geniet jou naweek, ek sit graag Sondae agter in die tuin, onder daai ou lekker boom, langs die dammetjie, dan maak ek ook maar kop skoon dit help ons het dit soms so nodig!! Sterkte sal met jou bietjie later chat op mxit!!

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Maart 7, 2008 om 7:37 vm

    Ek is tans besig om Leona Lewis se cd te rip, ek geniet nogal haar musiek.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2008
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: