Hoekom nie?

Maart 5, 2008 at 10:49 vm 2 Kommentaar

 loveconsist.jpg

Wat hou my terug om my alles te gee? Dalk die feit dat my ouers dit nie eers kon maak werk nie?

Ek wens ek kon, ek wil so graag maar soms weet ek nie so mooi nie,dan raak my pad duister.  Dan begin ek wonder, diep dink en myself bevraagteken is ek goed genoeg om iemand gelukkig te maak. 

Net nog eenkeer gaan ek sê (nie dat dit saak maak nie) “hier is ek kies my, ons- ek en jy – kan dit maak werk.  Maar slegs as ons altwee weet waar ons met mekaar staan, en as ons rerig wil.

Jy praat van “curveballs” wat die lewe vir mens gooi en dat ons albei nog seer het. Hoe is dit dan dat ons nie saam die seer van die verlede kan trotseer en dit reg maak nie?

Hoekom nie?

copy_of_quote15.jpg

take.jpg

Entry filed under: Hoop, K. Tags: .

Bang Lang naweek. Ma

2 Kommentaar Add your own

  • 1. rosalindfranklin  |  Maart 5, 2008 om 4:53 nm

    Hi, my ouers se dinge het ook nie uitgewerk nie, en dit is juis dan wat mens nog harder probeer. Dis seer, ek weet. Jammer. Hug.

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Maart 6, 2008 om 7:49 vm

    Sterkte jy geniet jou dag.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2008
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: