Skrikkeljaar vraag?

Maart 3, 2008 at 12:25 nm 4 Kommentaar

Vrydagaand is ek, Olive en Ashley na Quintin se suster se Chinese skrikkeljaar vraag partytjie toe. Chantell sou haar ou van 10jaar vra om te trou, en almal moes soos iets Chinees aantrek.  Ek en Olive het voluit gegaan en gesoek na ‘n rok of ‘n toppie met die kenmerkende chinese kragie.  Ek moet self erken dit was pret Ashley het my leer dans, tikkie draai en al.

dsc00005.jpg 

Ek en Olive opgedress

dsc00006.jpg

Ashley en Quintin

dsc00009.jpg

Ons drie saam.

Dit was baie lekker. Myself lanklaas so lekker geniet.  Hoop julle het darem ‘n beter maandag as ek sover.

Liefde

N

Entry filed under: Alles en nog wat, Kuier. Tags: .

“Not happily ever after” Alweer…

4 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Maart 3, 2008 om 3:05 nm

    Neykie ek het ‘n rowwe Maandag, is op kursus, kry nou eers tyd om so paar blogs te lees. Bly jy het jou Vrydagaand geniet.

    Reply
  • 2. Zee  |  Maart 3, 2008 om 10:17 nm

    Sjoe, maar julle het darem spoggerig gelyk jong🙂

    Reply
  • 3. Dellie  |  Maart 4, 2008 om 9:34 vm

    Ek is bly dit was lekker. En ja, julle het heel chinees gelyk!😉

    Wat was Chantell se ou se reaksie toe op die groot vraag?

    Reply
  • 4. neykie  |  Maart 4, 2008 om 10:05 vm

    verbaas maar sy het ‘n ja gekry!!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2008
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: