“Not happily ever after”

Maart 2, 2008 at 1:36 nm 1 comment

Hoekom is niks ooit duidelik genoeg vir ons nie? Waarom moet dinge skeef loop wat so mooi gelyk het?

Waarom word iets wat vars was altyd so onverwags suur?

Ek vra hierdie vrae omdat ek erens in die duister agter gelaat is sonder hierdie kennis.  Ek het ‘n innerlike worsteling met myself oor so baie goed.  Al wat ek soek is antwoorde op so baie vrae? Dinge is op hierdie oomblik donker en onbekend, hoe “deal” mens met dit?

Jy wil hê almal moet weet “ek is hier-ek wil help, druk op my knoppie enige tyd.  ‘n Paar maande terug sou ek eerlikwaar gelag het as iemand my sou sê dit gaan gebeur.  En ek glo en vertrou ons sal oor en deur dit kom.

En op die oomblik twyfel ek sterk dat ware liefde en “happily ever after” wel bestaan.

in my tuin
bloei die
rose hul
seerkry
gras tapyt
lê hom
uitgestrek
dig beboste
bome
neem my
weg
laat my
alleen
afgesonder.

Geniet die res van die naweek, wel die wat dan oorbly.

Entry filed under: Gedigte, Hartseer. Tags: .

Sussa…Derek. Skrikkeljaar vraag?

1 Kommentaar Add your own

  • 1. Justine  |  Maart 3, 2008 om 12:38 vm

    Die son sal die mis laat verdwyn wat jou begrip nou verydel

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2008
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: