Sussa…Derek.

Februarie 28, 2008 at 1:18 nm 3 Kommentaar

1_carat_oval_diamond_ring.jpgEerstens wil ek vir my suster en Derek-skoonboet se baie geluk met die verlowing.  Mag hierdie een vir jou sussa die een wees wat jare hou.  “Life isn’t about count the years it’s about making the years count”

2karat_engagement_ring.jpgDerek hierdie 2Carrot ring sou jou defnitief minder gekos het.  LOL

08118tl.jpg

funny.jpg

1163920477-1162651963075.jpg

hamster_with_gun.jpg

1029-028-32-1068.gif

Gisteraand amper niks geslaap nie, ek was moeg maar toe ek eers gaan lê toe werk my gedagtes weer oortyd.  Hoe is dit dat mens altyd verby goeie dinge kyk? Dalk moet mens ophou om altyd die negatief in alles raak te sien, hoekom soek jy nie die goeie dinge daarin nie. 

Amper naweek dan kan ons almal uitrus. Geniet julle donderdag

Entry filed under: Prentjies, Sussa. Tags: .

Two Hearts “Not happily ever after”

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Februarie 29, 2008 om 12:56 nm

    Neykie dra my gelukwensing oor aan jou sussie.

    Geniet ‘n heerlike wonderlike naweek.

    Reply
  • 2. Zee  |  Maart 1, 2008 om 10:31 vm

    Sjoe, maar dit is ‘n pragtige ring!! Gelukwense aan die paartjie!🙂

    Reply
  • 3. Christine  |  Maart 1, 2008 om 1:09 nm

    Baie geluk julle twee, mag die toekoms sprankel soos jou pragtige ring onder neonligte.

    LOL Ek is mal oor goeters wat skitter, kristalle, diamante, en oë waaruit geluk straal en niks daarvan word gemeet aan finansiële waarde nie, dis net die kleure en die vonkeling daarvan wat vir my asemrowend mooi is. Ek kry hoendervleis as ek net daaraan dink, dis so pragtig!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2008
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: