Besluit

Februarie 27, 2008 at 1:18 nm 2 Kommentaar

 01302002.jpg

Ek besef dat alles gebeur met ‘n doel? Reg of verkeerd?

Met alles en alles lewe ek nog steeds met die droom dat alles sal reg uitdraai- as die gedagtes eers skoon is en jou lewe is uit gesort kan mens weer opstaan weer probeer. Sekere mense weer toelaat in jou hart se kamer.

So terwyl ek iets moet kies om my tyd te verwyl, siende dat loadshedding weer begin het, dink ek al hoe meer oor die lewe.  Maak mens ooit sin uit dit alles uit of drentel elkeen maar net sy eie gang en bekommer niks oor die toekoms nie.  Iemand het nou die dag vir my gesê “hou op worry oor more die sal homself uitsort” nou wil ek weet hoe kan ek nie worry nie?  Dis my lewe hierdie ek wil my toekoms beplan.

Klein dogtertjie drome omsit in volwasse drome….

head_poet_littlegirlsdreams.gif

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Finaal Two Hearts

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Justine  |  Februarie 27, 2008 om 8:25 nm

    Om lief te hê soos Christus ons lief gehad het; ek loop nou al die afgelope week of twee met dieselfde gedagtes in my rond.

    Geduld Neykie, ek weet dis moeilik LOL

    Verlustig jou in die wete dat die druppels wat so stroopsoet op jou tong lê afkomstig is van ʼn oorvol kruik.

    Reply
  • 2. Justine  |  Februarie 28, 2008 om 6:16 vm

    Ek het ‘finaal’ te laat raak gelees. Ek is so jammer.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2008
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: