Die lewe moet aangaan

Februarie 25, 2008 at 10:35 vm 1 comment

Die hele naweek deur gewerk, my ma blitsig gister gesien en ek kan sien hierdie hele ding ruk erg hand uit.  Haar stemtoon het verander sy het die diep hartseer in haar stem.

Vrydagaand was ek en Olive by River Palace, daar ‘n drankie of twee gedrink en is toe huistoe. Saterdag gewerk en toe rugby gekyk, en daarna is ons Rafterz toe vir ‘n bier( eintlik om iets te gaan loer-maar die was nooit daar nie so ek is heel bekaf huistoe.)

Sondag weereens gewerk en toe gaan flat skoonmaak en kook. 

Ek het hierdie permanente hoofpyn aan my van vrydag af, ek dink dalk te veel aan al hierdie omwentelings in my lewe en my ouers bekommer my vreeslik.

Ek hoop julle week is hengse lekker. Ek wil klaar maak met ‘n liedjie wat ek opdra aan my ma en dad.

Chris Isaak – Life will go on 

Broken skies, heartaches that flowers won’t mend
Say goodbye knowing that this is the end
Tender dreams, shadows fall
Love too sweet, to recall
Dry your eyes, face the dawn
Life will go on

All day long thought that we still had a chance
Letting go, this is the end of romance
Broken hearts find your way
Make it through just this day
Face the world on your own
Life will go on, life will go on

There’ll be blue skies, every true love
Someday I’ll hold you again
They’ll be blue skies in a better world, darlin’

Tender dreams, shadows fall
Love too sweet, to recall
Dry your eyes, face the dawn
Life will go on, life will go on
Broken heart find your way
Make it through just this day
Face the world on your own
Life will go on

Entry filed under: Dad, Hartseer, Ma. Tags: .

Deel Finaal

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Februarie 25, 2008 om 12:53 nm

    Dit sou my breek as my ouers moet skei, GOD DANK hulle is SO gelukkig!!

    Ag my naweek was maar so so niks opwindends of nuuts het gebeur nie. Jy weet mos, dit is net kla kla kla (pis pis pis) en fout soekerye, maar nou ja ek het hom baie mooi verstaan ek is gatvol vir sy lui-heid!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2008
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: