No Regrets

Februarie 21, 2008 at 11:30 vm 4 Kommentaar

Ek weet teen nou al dat die dinge wat ek vandag doen ek mee moet kan slaap.  En ek het vandag besef ek wil lewe 100% sonder enige regretment.

Want more mag dalk te laat wees. As ek my lewe lank wag op iets/iemand gaan ek teleurgesteld word een of ander tyd, en ek is al klaar.  Ek is moeg vir leë beloftes, en dan word dit nooit uitgevoer en nagekom nie.

As mens rugraat het kan jy enige iets doen en alles vermag.  Elke doel het ‘n middelpunt en wat help dit jy gooi iemand nat sodat hulle wakkerskrik maar kort voor lank sit hulle weer en dut.

“daar is ‘n lig aan die einde van alles,
 daar is ‘n plek ver van hartseer en pyn,
daar is ‘n engel met ope arms,
daar is ‘n ster wat vir elkeen skyn….
as jy twyfel aan ‘n beter lewe
as jy ophou om te glo in jouself
as jy voel jy is finaal verneder
en daar is niemand om jou op te tel,
onthou net jy is een uit ‘n duisend
onthou jy is vir iemand spesiaal,
daar is altyd iemand wat luister
daar is iemand wat jou altyd kom haal…”

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Soms Niemand

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Prime  |  September 25, 2008 om 7:31 nm

    Hi Neykie, help my gou asb tog! Wat is hierdie liedjie se naam en wie sing dit?? Ek wil SOOO graag hierdie song by my versameling sit maar weet nie wie dit sing nie! Is dit dalk Valiant Swart??

    Dankie
    Prime

    Reply
    • 2. Gideon Bothma  |  Maart 27, 2011 om 4:50 nm

      jis ouens dankie ek het my dood gesoek na die album se naam met daardie liedtjie van die ster van valiant swart dankie neykie

      Reply
  • 3. Prime  |  September 27, 2008 om 4:40 vm

    Thanks mense – iemand het my reggehelp – Dit is Valiant Swart en die album is JINX – vir die mense wat dalk soos ek ‘n search op die Net doen om die song se naam te probeer vind!

    Reply
  • 4. neykie  |  September 27, 2008 om 3:44 nm

    Net ‘n plesier, dit was ek wat vir jou die email gestuur het.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2008
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: