Uitslae en Dit….

Februarie 19, 2008 at 2:03 nm 2 Kommentaar

Vanoggend vroeg weg dokter toe vir die uitslae van my laaste biopsie toets.

Wel dis darem nie te erg nie- ek dog die dokter vloek my toe sy vir my sê ek het Dermatitis Herpetiformis. Klink verskriklik ek weet dit beteken so min of meer ek is allergies vir Gluten. So nou is dit vir ‘n deëtkundige om vir my ‘n Gluten vrye dieët uit te werk. En as ek my self nie oppas nie en nie die Gluten dieët streng volg nie kan dit omsit in kanker(limfoon).

Anywayz, ek reken dit gaan nogal moeilik wees, want dis mos altyd as jy nie iets mag eet nie wil jy juis dit eet en is jy mos meer lus vir dit….

Hoekom is ek dan nou allergies vir Gluten? Sy sê dit kom algemeen voor op my ouderdom en dat ek die dieët moet volg tot ek 108jaar oud is.

shit.gif

i-cant-hold-him-back-much-longer.jpg

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Verswelging Soms

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  Februarie 19, 2008 om 6:21 nm

    Ai tog, issit nou bye-bye Oreo’s en rou wors?

    Maar as dit ter wille van jou gesondheid is, sal jy maar moet deurdruk jong. Sterkte!

    Reply
  • 2. Suz  |  Februarie 20, 2008 om 4:53 nm

    Dink so daaraan, dat dit baie erge kon wees. Gelukkig kry mens vandag baie gluten vrye produkte.

    Sterkte

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2008
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: