Dag van LIEFDE

Februarie 14, 2008 at 7:37 vm 4 Kommentaar

valentyn

Bloggers aan elk van julle ek hoop julle elkeen het iemand wat julle tot in die grond in bederf en ‘n Gelukkige valentynsdag van my aan jou!!!

love you

“Me? I’m scared of everything. I’m scared of what I saw, I’m scared of what I did, of who I am, and most of all I’m scared of walking out of this room and never feeling the rest of my whole life the way I feel when I’m with you. ” ~Baby aan Johnny in Dirty Dancing~

Enjoy julle dag.

rooi roos

Liefde

Neykie

Entry filed under: Liefde, Valentyn. Tags: .

Een laaste keer, gun my net dit Liefste

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Tersia  |  Februarie 14, 2008 om 11:00 vm

    Gelukkige Valentynsdag vir jou! Ek gaan maar vir myself blomme koop!

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Februarie 14, 2008 om 12:55 nm

    Is elke dag nie veronderstel om vol liefde te wees nie? Geniet jou dag.

    Reply
  • 3. neykie  |  Februarie 14, 2008 om 1:02 nm

    sharks jy is dood reg daaroor

    Reply
  • 4. Alberto  |  Februarie 8, 2012 om 1:21 nm

    hoekom jy is bang vir valentynsdag mense??? Valentyndag is die dag van liefde, jy moenie bang liefde nie want dit is ‘n speasial ding

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2008
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: