1 2 3 ek lees nie graag meer….

Februarie 13, 2008 at 9:55 vm 4 Kommentaar

Ek het lanklaas actually ‘n boek voluit gelees: en die een wat ek wel gelees het is nie by my nie.

“Gryp die boek wat die naaste aan jou lê. Dit mag dalk ene wees wat jy tans lees. Of probeer lees. Die boek moet ten minste 123 of meer bladsye hê. (Verkieslik nie die Huisgenoot nie?)

Blaai tot op bladsy 123, en tel die sinne af tot nommer 5. Skryf dan sinne 6, 7 en 8 neer en pos dit op jou blog. En noem dan uit watter boek joune kom.”

So Liewe mensies ek lees vir julle voor uit die Sarie bladsy 123,

Is jy toeganklik en eerlik?  Wat sê ander gewoonlik wanneer hulle jou ontmoet? Is jy eerlik al is dit soms ongemaklik?

Daarsy ek tag vir Techdiver en Vlermuis en Kat.

Entry filed under: Tag. Tags: .

Spyt kom altyd te laat Een laaste keer, gun my net dit

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  Februarie 13, 2008 om 10:51 vm

    Sarie? Baie oorspronklik, gelukkig kan Vokkie jou nie uittrap omdat jy die Huisgenoot lees nie!😆

    Reply
  • 2. neykie  |  Februarie 13, 2008 om 11:13 vm

    gelukkig nie, die huisgenoot is soos ‘n geslag siekte as jy nie pasop nie tel jy dit op!!!!:mrgreen:

    Reply
  • 3. wit perd  |  Februarie 13, 2008 om 12:09 nm

    Ek dink ek lui aan daardie gelag siekte. Kan nie genoeg kry van lees nie.

    Reply
  • 4. SHARKS  |  Februarie 14, 2008 om 7:29 vm

    ek lees maar min, het eenvoudig nie tyd om te lees nie, as ek wel lees is dit ENA MURRAY se boeke of ‘n Christelike boek.

    Geniet Valentynsdag.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2008
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: