Skerwe- mosiak

Februarie 11, 2008 at 10:31 vm 3 Kommentaar

Niks is ooit verniet nie , as jy een ding wil he moet jy betaal vir dit met ‘n ander ding.  Soms is die prys gekoppel om ‘n stukkie van jou siel af te moet staan.

Niks is so erg om die skerwe te moet optel en aanmekaar te moet sit, soms werk dit nie so mooi nie en jy moet superglue gebruik.  En dit hou ook net-net.

Niks maak
tog vergaan
dit wat
sonder kommer
jou sommer
netso
weg geruk
uit my lewe
vir nou
bly ek dink
saam jou
is my skerwe
‘n volmaakte mosiak….

My naweek was vol, vir die eerste keer in 2jaar werk ek op ‘n Saterdag en ‘n Sondag, ek is pootuit vanoggend.  Om dinge nog erger te maak groet my vriendin se geyser en sy moet elke oggend by my kom bad. Vanmiddag na 4 werk ek weer by die ander plek tot 7uur. Hopelik is haar geyser dan al reg.

Anywayzzz julle moet een honk bevonkte huppel klop skop week hê.  Ek gaan defnislus.

joecartooncomic1.jpg

Entry filed under: Alles en nog wat, Gedigte. Tags: .

Grey’s se Meredith Spyt kom altyd te laat

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Februarie 11, 2008 om 12:50 nm

    Pasop vir dood werk, is dit die moeite werd?

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Februarie 12, 2008 om 2:04 nm

    Neykie my ma is nou in ‘n meeting, niks in die lewe is verniet nie, mens moet of hard werk vir dit of hard baklei vir dit!

    Jaco

    Reply
  • 3. wit perd  |  Februarie 12, 2008 om 2:59 nm

    Jy is deur my “getag“ -gaan kyk by my blog!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2008
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: