dokter… en nou is ek

Februarie 5, 2008 at 12:29 nm 2 Kommentaar

Vannoggend vroeg is ek weer deur vereeniging toe, dokter toe. Gelukkig is ek in so goeie bui dat ek nie eers acctually bang was vir die inspuiting nie.

Toe kom ek van die dokter af en ry verby my eks se ma se deli en who knows who knows…. wie sien ek so in die verby ry? Net toe ek dink ek is bo- moer ek weer al die pad af in die water en ek versuip myself amper in my fanta….

So ja dit gaan my nie onder kry vandag nie… ek is happy happy!!!

My dad vlieg vandag Dakar toe vir ‘n week dalk meer. So ek reken dis nou die tyd om dalk met my moedertjie ma te gesels en haar te vra wat pla…. of dalk nie.

“Niks is ooit die moeite werd, sonder dat jy dit probeer het nie”

Lekker dag

a_smile_foryou-wp.jpg

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Ag verdomp die tag…. Wat as….

2 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Februarie 6, 2008 om 12:43 nm

    Eish jy vandag is ek bietjie af en moeg, happy is ekke glad nie, karring maar aan jong, so is die lewe so is die lot met ‘n neus vol snot!!

    Reply
  • 2. Justine  |  Februarie 6, 2008 om 11:31 nm

    Neykie, jy moet ‘n ogie hou oor hierdie Sharks maat van jou.

    Vir een of ander onverklaarbare rede maak Sharks my verskriklik hartseer. Seker maar omdat ek ook soos hy voel. Alles is rou hier binne my. Ek sien nie kans vir myself nie, hierdie ek in my is te stukkend, ek wil haar vir ʼn ruk miskyk.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2008
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: