Ag verdomp die tag….

Februarie 5, 2008 at 12:12 nm 3 Kommentaar

Ek is getag deur vokof- vok weet hoekom….. Maar here goes:

1) Ek haat dit as mense in my ore neul oor alles ….. vok dis jou probleem hoekom maak jy dit myne?

2) Mense wat my personal space invade: 1meter area tussen my en jou asseblief

3)ou mense wat bestuur, dit ira my grensloos

4)mense wat in die 60’s en 70’s gebore is wat direkteure van maatskappy is en met rekenaars wil werk- kan iemand hulle nie vokken sê dit gaan nie werk nie…..

5)mense wat glad nie bad nie hulle pong so erg, aai aai bad mense asseblief

6)ouers wat hulle kindertjies nie in toom kan hou – los hulle by die huis

7)mense wat ander oordeel sonder dat hulle werklik enige kennis dra van wat in die persoon se hart en lewe aangaan.

8)mense wat verby jou jaag op die snelwee en dan later as jy by die robot stil hou- hey wie is langs jou- jaagduiweltjie

9)…. die hele blerrie slep wat dit afgee om iemand UIF uit te betaal

10)moanery oor SA…. hel dit gaan nie beter raak nie – get with the program

goed ek tag techdiver, sharks

Entry filed under: Alles en nog wat, Tag. Tags: .

Hoe is dit dat mens…. dokter… en nou is ek

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Februarie 5, 2008 om 1:09 nm

    agge toggie Neykie ek is so besig, sal bietjie later my antwoorde gee, 10 nogal, sucks man.

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Februarie 7, 2008 om 7:24 vm

    Ek tag niemand ooit weer nie, die mense wil nie saam speel nie!! Wat ‘n mors van tyd hierdie ge-tag ding!!

    Reply
  • 3. rosalindfranklin  |  Februarie 7, 2008 om 11:42 vm

    Jy praat van die kinders wat mense nie in toom kan hou nie, Daar is niks so bad as mens ‘n show gaan kyk en daar staan net vir mense bo 18 jaar, of een of ander posh plek waar kinders nie toegelaat word nie.
    En sowaar, sieklik skreeu ‘n kind reg langs jou. Dit maak my klaar.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2008
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: