Glansende Heelal

Februarie 1, 2008 at 3:07 nm 7 Kommentaar

Laaste vrae
antwoorde is
‘n spikkel lig
dobber jy weg
van alle hoop
stilte verwoestend
deur alles
bly jy
nagenoeg
die eienaar
van ons
glansende heelal,
my hart…..

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Someday.. MLTR Mamma

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Justine  |  Februarie 2, 2008 om 11:10 vm

    Ek wou so graag verduidelik, maar nou ja………

    Reply
  • 2. Mika  |  Februarie 3, 2008 om 2:20 nm

    Justine wat wou jy verduidelik?

    Reply
  • 3. neykie  |  Februarie 4, 2008 om 8:17 vm

    ? wat bedoel jy justine?

    Reply
  • 4. Justine  |  Februarie 7, 2008 om 12:01 vm

    .My moed het my begewe… ek vra om verskoning

    Reply
  • 5. neykie  |  Februarie 7, 2008 om 8:09 vm

    Justine se my net!!!! Stuur my dan ‘n email as jy nie kan se wa almal dit gaan lees nie.

    steyn_rene@yahoo.com

    Reply
  • 6. Justine  |  Februarie 9, 2008 om 10:31 vm

    Neykie

    Dankie dat jy my woordlose hulpgeroep gehoor het
    Dankie dat jy die onbekende Ridder gestuur het om na my te kom soek

    Dankie Ridder dat jy my gevind het, opgetel het in jou sterk arms en na veiligheid gedra het

    Dankie dat jy my eers vir ʼn rukkie beskermend en vertroostend teen jou bors vasgehou het, totdat die snikke in my siel bedaar het

    Dankie vir jou hande wat teer om my gesig gekelk het, terwyl jy my laaste trane saggies met jou duime weg gevee het

    Dankie vir die warmte en gerusstelling wat uit jou oë gevloei het, dit het my die versekering gegee dat ek weer veilig is

    Neykie ek sidder as ek besef wat kon gebeur het as jy jou nie gehoor gegee het aan dit wat jy met jou ‘Inner Ears’ gehoor het nie.

    Dankie dat jy die donker verdryf het en my lewe weer aan my terug gegee het

    Justine

    Reply
  • 7. rosalindfranklin  |  Februarie 10, 2008 om 5:54 nm

    Baie mooi gedig.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2008
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: