Duideliker?

Januarie 31, 2008 at 12:28 nm 4 Kommentaar

Alles goed en wel.  Vanoggend word hierdie girl wakker met ‘n lied in haar hart en ‘n smile op haar bakkies.

Ek word wakker in ‘n kamer, waar alles net aan my behoort, nie ‘n gedeurmekaar skommelry van die en daai is joune en dit en dat is myne.  Voel asof ‘n moerse las van my skouers afgerol het.  En dalk is  ekke so biekie over-excited met die lewe.  Ding is eintlik begin ek alles nou van voor af bevraagteken.  Dis die tipe wikundige-formule-tipe vrae en ek donder reg agteroor as ek so iets moet try uitfigure. So toe meen ek nou dat my heil klaar uitglê en gegee, hoe ek dit uitvoer “thats all up to me, make it or break it”

Vir alles
sonder niks
hoe gee
mens
vir al vir
nou
jou hande
sonder
leed
vermy die
lyne van
spore seer
op sy gesig….

Entry filed under: Gedigte, Lewe. Tags: .

Gom. My vingerafdrukke

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Justine  |  Januarie 31, 2008 om 1:41 nm

    Hou vas aan jou pragtige smile girl!

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Januarie 31, 2008 om 1:47 nm

    Sal wat wil gee om net een oggend met ‘n lied in my hart en ‘n smile op my gesig wakker te word. Baie sterkte vir môre dink aan jou.

    Reply
  • 3. neykie  |  Januarie 31, 2008 om 2:36 nm

    Sharks ek gaan nie meer dokter toe nie, lang storie.

    Reply
  • 4. SHARKS  |  Januarie 31, 2008 om 3:52 nm

    neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: