Blommetjie-bloeisel

Januarie 31, 2008 at 3:04 nm 4 Kommentaar

Kaalvoet kindjie
onthou ek
die spore van
jou voetjies
onder ‘n moederhart
sonder gister
sonder jou
mis ek jou
babahandjie
krampagtig vou
net vasklou plek
groot vaderhande
soekende na
sy blommetjie-bloeisel

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

My vingerafdrukke Dokter toe….nie

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Tersia  |  Januarie 31, 2008 om 3:17 nm

    Baie dankie vir die inloer op my blog! Ek waardeer!

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Januarie 31, 2008 om 3:55 nm

    PRAGTIG JY

    Reply
  • 3. wit perd  |  Januarie 31, 2008 om 4:17 nm

    dus baie mooi

    Reply
  • 4. Justine  |  Januarie 31, 2008 om 6:18 nm

    Lieflik! Jy mag nooit ophou skryf nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: