Naweek. Weghardloop

Januarie 29, 2008 at 1:04 nm 2 Kommentaar

soms verwag mens te gou om iets uit iets te kry, jou lewe lank beloof  jy jouself, dat niks anders in hierdie wêreld iets van jou kan neem as jy dit nie tenvolle gee nie.

Ek het in die laaste paar dae baie gedink, om weg te hardloop eerder as om die onmiddelike probleem in die oë te staar en dit uit te sort, want al dink mens om weg te hardloop is die beste reken ek jou probleem en dinge gaan jou heeltyd laat omkyk en wonder wat as….

As daar een mens is wat ek dankbaar voor kan wees is dit Barbara- gisteraand was die emosionele gogga wee op my skouer. Sy weet sonder dat ek enigsins iets sê presies wat verkeerd is.

Nommer 1: vrydag kry ek my toets uitslae,van die dokter- en ek is vrek bang dis “bad news”……

alles self
sonder dit
hoe weet
mens dat
jou pyn’
vermurwe
tot klein
taai blokkies
in elke gedagte
vasgepen
sonder 
weer oordoen
 

passhimon.jpgSharks baie dankie vir die naweek ek het lekker gekuier, dit baie geniet.

Liefde

N

Entry filed under: Alles en nog wat, Hartseer. Tags: .

Blou bul Hoë mure

2 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Januarie 29, 2008 om 1:13 nm

    Moenie bang wees nie, ek sè NOG dit is iets wat jy eet, of dalk nuwe waspoeier wat jy gebruik. STERKTE, maar ek kan jou verseker dit is nie so erg nie, die uitslae gaan jou net help.

    Reply
  • 2. Justine  |  Januarie 29, 2008 om 6:44 nm

    ((((((N))))))

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: