Hoë mure

Januarie 29, 2008 at 6:12 nm 3 Kommentaar

Elke dag bou mens een ekstra laag van alles, elke seerkry, verraad en hope versigtigheid om jou hart.  Die onverskrokke deel van die lewe maak nie sin nie, en jy redeneer met jouself tot vervelens toe jy bly hoop, en glo dat alles wel reg sal uitwerk.

Jou hart is gedeeltelik verwoes deur die storms wat jy moes leer loop, een maand kon tog nie niks beteken het nie? Elke liewe dag is soos ‘n dolk wat al dieper in jou seer wond insny. Hoe glo mens dan weer as jy klaar geval het. Teleurstelling.  Niks bly ooit heel nie, hoe kan mens dan glo dat ‘n ander jou wel sal kan heel. 

En jy besef in jou  onderbewussyn jy sal altyd vasklou aan verlore dinge- omdat jy nooit weer vir net eenkeer jou siel aan iemand kan openbaar nie omdat niks jou meer skeel nie.

“Alles is vergangklik behalwe die omgee vir mekaar”

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Naweek. Weghardloop Gom.

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Zee  |  Januarie 31, 2008 om 8:17 vm

    neykie, ding stuur ons toe hierna toe!! Jou inskrywing is so raak!! Ek wonder party dae soos jy dit nou hier bo stel, hoe hoog is daardie muur van my!

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Januarie 31, 2008 om 1:46 nm

    Neykie jy weet watter hoè muur daar tussen my en Koos is en die muur word by die dag net hoèr en hoèr en die sement van die muur net harder en harder, niks sal dit ooit kan breek nie, nie gebed nie nie geloof nie nie liefde nie, niks nie!! Baie mooi inskrywing.

    Jou new look lyk pragtig hoor.

    Reply
  • 3. sonkind  |  Januarie 31, 2008 om 2:07 nm

    Ek dink dat selfs die omgee vir iemand ook soms verganklik kan wees. Diep woorde hier by jou.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: