Blou bul

Januarie 27, 2008 at 8:19 vm 6 Kommentaar

Die Blou bul slaap nie by net
by een vrou nie,
die blou bul skrik nie vir ‘n spyker
nie, die blou bul raps alles wat nie
hardloop nie, nou vra ek jou wie gan Steve keer!!!

koor: Ek gaan jou dogter raps ek is ‘n bul
ek gaan jou sussie raps ek is ‘n bul
Ek gaan jou mamma raps ek is ‘n bul
en jou ouma en haar pel en die hele blerrie spul
Jammer ek moes net, hierdie is vrek snaaks.

Entry filed under: Grappies. Tags: .

Droom Naweek. Weghardloop

6 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Januarie 28, 2008 om 10:57 vm

    Dit is hoekom ek my baby so beskerm, ek sal nooit ooit weer na ‘n show van hom toe wil gaan nie, net nou try hy sy luck met my baby, ek sal hom van sy voete af bliksem!!

    Reply
  • 2. mykopop  |  Januarie 29, 2008 om 4:00 nm

    Hallo Neykie, is dit wat mens noep ‘n PA-rodie?

    Reply
  • 3. neykie  |  Januarie 29, 2008 om 4:23 nm

    PA-rodie op?

    Reply
  • 4. luigiblog  |  Januarie 29, 2008 om 7:26 nm

    🙂

    Reply
  • 5. mieliepap  |  Januarie 30, 2008 om 12:20 vm

    Dit is pragtig. Dis hoe dit is.

    Reply
  • 6. mykopop  |  Januarie 30, 2008 om 7:48 vm

    Parodie op sy oorspronklike bloubul, waartydens hy telkens weer PA word. Sy eskapades lyk vir my taamlik op/ten koste van ander mense, nl. vroue (en kinders).

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: