Laaste druppel

Januarie 25, 2008 at 10:03 vm Lewer kommentaar

is woorde op
elke laaste sin
gegewe om
hoop te plaas
op ‘n toekoms
vir jou
en my
versinne beeld
van liefde die
is dit nie
elke laaste druppel
lewensasem
uitgepers
opgedroog soos
laasjaar se oeste…

Entry filed under: Gedigte.

Om te gee of te neem? Droom

Lewer kommentaar

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M D W T V S S
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 261 573 spore

Snuffel kyk

who's online