Cyberspace verhoudinge

Januarie 13, 2008 at 8:06 vm 6 Kommentaar

Ek ken hierdie meisie wat met ‘n ou begin chat het op een of ander chatroom online, en so chat hulle vir weke en elkeen besef dat dalk net dalk is hulle ‘n perfekte “match” vir mekaar. Hulle gesels oor die dieper dinge in die lewe, verstaan mekaar en weet al het elkeen foute, die een saam met die ander se foute kan leef.  Dinge word dieper en intenser met elke gesprek en dag wat verby vlieg. Op ‘n dag vra hy kan hulle ontmoet…..

Sy stem in teen haar beterwete. Sy besef sy hou baie van hom….. En wat as hierdie “verhouding” net werk in “cyberspace”. Dat al hulle gesprekke net te goed klink om waar te wees.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Vreemde Jy is hier

6 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Januarie 14, 2008 om 10:00 vm

    Neykie klink baie dinge in die lewe nie soms te goed om waar te wees nie??

    Reply
  • 2. Suz  |  Januarie 14, 2008 om 10:12 vm

    Jy moet verder vertel, wil graag weet wat het gebeur en of dinge vir hulle uitwerk.

    Reply
  • 3. neykie  |  Januarie 14, 2008 om 10:26 vm

    ja vir my klink alles te goed om waar te wees sharks, een of ander tyd word mens teleurgesteld in enige verhouding- om iemand maanskyn en rose te belowe is soos om te sê jy gaan eendag die president word. Verskil is ek bly skepties oor alles, my geloof is nie meer wat dit moet wees nie.

    suz ek sal laat weet wat gebeur

    Reply
  • 4. platterfuss  |  Januarie 14, 2008 om 11:15 vm

    Ek was ‘deur’ iets soortgelyks!

    Om in cyberspace iemand te ‘ken’ is NIE real nie… wag maar eers vir die ‘rerige lewe’ se ontmoeting en en en… en DAN besluit mens of iets werk!

    So het my ‘ex’ vir my weggesteek dat hy ‘n rehab alkie was… en net so voor hy my amper doodgemaak het, het ek dit uitgevind! So….. restraining order later… glo ek nou rerig nie meer in die tipe van ‘verhoudings’ nie!

    Is ‘n ander saak… ons klomp wat ‘platonies’ hier vriende is… EN mekaar in rerige wereld leer ken…. maar dis dit…..

    Whoever sy is, moet versigtig trap! Seblief!!!

    Sharks… en ek kuier saam as julle gaan kuier! Laat weet nie hoe waar wat en wanneer!!!!!

    Reply
  • 5. skoor  |  Januarie 22, 2008 om 3:29 nm

    Neykie, het jou storie ‘n opvolg?

    Reply
  • 6. neykie  |  Januarie 23, 2008 om 9:55 vm

    skoor ja, ek is nog besig om te skrywe

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: