Vrydag dankie tog…..

Januarie 11, 2008 at 9:18 vm 2 Kommentaar

“The question should be, is it worth trying to do, not can it be done.”

penguinsloveimage.gif

Hoe bly ek is dat dit vrydag is, hierdie naweek gaan ek omslaap en net rustig wees. Ek het gister aand vir die eerste keer in ‘n langtyd deurgeslaap, en vanoggend is my brein vars en verfris en ek voel lus vir hierdie dag. In ander woord soos Dellie sal sê hom bloots ry.

beinguniquelyyou.jpg

“Never pretend to a love which you do not actually feel, for love is not ours to command”

emerson.jpg

“To succeed, you need to take that gut feeling in what you believe and act on it with all of your heart.”

“Hope is a state of mind, not of the world. Hope, in this deep and powerful sense, is not the same as joy that things are going well, or willingness to invest in enterprises that are obviously heading for success, but rather an ability to work for something because it is good. “

“The way you overcome shyness is to become so wrapped up in something that you forget to be afraid.”

“Some make it happen, some watch it happen, and some say, “What happened?” “

ek reken dis dit julle moet een verwoedelike naweek ervaar. Geniet dit

Liefde

Neykie

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

If Only Vreemde

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  Januarie 11, 2008 om 10:21 vm

    Geniet jou naweek, lekker rus!

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Januarie 11, 2008 om 10:42 vm

    Geniet jou naweek, sit jou foon af, en slaap lekker.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: