Vreemde

Januarie 11, 2008 at 11:04 vm 4 Kommentaar

het ek
verdwaal
deur spore
van jou hart
uitgespoel
in die vreemde
as die sagte
gevoel van ‘n hand
myne omsluit
weet ek dis jy
wat my
kom haal het…

Advertisements

Entry filed under: Gedigte.

Vrydag dankie tog….. Cyberspace verhoudinge

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Platkuif  |  Januarie 11, 2008 om 12:10 nm

    neykie…is dit jou gedigte wat jy hier publish? as dit is, well done!

    Antwoord
  • 2. neykie  |  Januarie 11, 2008 om 12:11 nm

    lol ja dit is en dankie

    Antwoord
  • 3. Christo  |  Januarie 12, 2008 om 1:05 vm

    Verlange na my ander self
    hande wat wil aanraak
    troos
    beskerm
    seer en vreugde het
    kom lepellê in my skoot

    Verwesenliking wink in
    ver wentelbane
    hunkering se mond net tydelik verpand
    Waarna ek smag is diep verpak
    Naby nes my stem
    maar buite die reik van my hand

    Antwoord
  • 4. SHARKS  |  Januarie 14, 2008 om 7:29 vm

    Neykie wow, dit is so mooi! Wens sommer ek was nog (en weer) jonk om die lewe te kan geniet … ons sal die naweek van die 26ste praat.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M D W T V S S
« Des   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 238,885 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • RT @gucci1017: Success is the sweetest revenge 16 hours ago
  • @inihelene 🤩 4 days ago
  • People think just because you don't post it you don't got it, or if you don't post about someone then there isn't no one. Stay lowkey. 4 days ago
  • @garyvee I was showing houses and didn’t get to get the Court Frasco in time. Happy birthday and congrats on selling out! 1 week ago
  • Level up. Upgrade your lifestyle, mindset, and company. 1 week ago

%d bloggers like this: