Stress….

Januarie 10, 2008 at 10:03 vm 4 Kommentaar

Julle weet van my vel uitslag, ‘n gesondheids (alles is natuurlik) tannie reken dis stress en reken dat meeste mense onbewustelik stress en as jy dit nie wys nie, slaan dit op jou vel uit.  Ek is maar biekie skepties oor die toerie. So het sy my vol pille gestop en verseker dat ek gisteraand deur sal slaap- dit was toe nie vir my beskore nie. Nou sit ek en doen rekeningstate en my brein wil net eenvoudig nie werk nie, een moerse  vokop  met die een klient sin gemaak. Nou vat ek ‘n break en dan sal ek aan sukkel.BouquetSharks ‘n bossie blomme vir jou jy het dit nodig, wees net sterk.

    Pirate

Neykie

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Net so…. If Only

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  Januarie 10, 2008 om 10:55 vm

    Ek kan glo dis stress wat jou vel probleme veroorsaak. Ek kry so ‘n tipe van ekseem op my haarlyn as ek te veel stress. Drink ma jou pilletjies, en stress minder!😆

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Januarie 10, 2008 om 10:57 vm

    Neykie jy is dalk allergies vir iets wat jy of eet, of drink, of aan raak, angie slaan so rooi uit van badolies en rome en dinge wat sonneblomolie bevat. GAAN DOKTER TOE, MENS SPEEL NIE MET SO IETS, laat die dokter ‘n veltoets doen, VANDAG NOG!! Die veltoets sal wel bepaal waarvoor jy dan allergies is.

    Reply
  • 3. neykie  |  Januarie 10, 2008 om 12:21 nm

    Sharks as die pille nie help nie, sal ek dokter toe gaan. ek is vrek bang vir ‘n dokter. Jy darem ok?

    Reply
  • 4. wit perd  |  Januarie 10, 2008 om 12:37 nm

    Moenie bang wees nie dit sal beter raak,eet maar net gesond en nie vetterige kosse nie partykeer is dit te doen met wat mens eet ook.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: