Gebreukte glas
Januarie 8, 2008 at 8:15 vm 4 Kommentaar
word jy wyser
deur die
donderstorms
as die son
weer skyn
hoe verstaan mens
dat liefde
in die niet
kan verdwyn
jou hart het
‘n kraak
gebreukte glas
kan mens
nie herstel…
Advertisements
Entry filed under: Gedigte.
4 Kommentaar Add your own
Lewer kommentaar
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed
1.
SHARKS | Januarie 8, 2008 om 9:41 vm
Ai jy dit is waar woorde, myne is net een stukkende gebreekte glas wat nie reggemaak kan word nie!!
2.
neykie | Januarie 8, 2008 om 11:01 vm
ons sal lekker gesels hoop ek as ek daar kom kuier by jou. ek dink partykeer moet jy oor die krake kyk, hoe meer gedigte ek skryf hoe meer word ek tot ‘n ander insig gebring oor sommer als.
bid vir jou..
3.
SHARKS | Januarie 8, 2008 om 11:29 vm
Kanni meer wag vir daai kuiertjie nie, jy moenie alleen ry nie, seblief, dit is te gevaarlik vir ‘n jong dame om so ver alleen te ry, ons gaan lekker kuier, rondry, en sommer net ontspan!! Die 26ste is om die draai!!
4.
neykie | Januarie 8, 2008 om 11:34 vm
ek tel al die slapies af soos ‘n klein kind slapies na kersfees aftel