Anker

Januarie 8, 2008 at 10:26 vm 7 Kommentaar

As liefde
‘n anker
in die lewe is
hande wat
jou moet lei
tot hier
langs my
ek wil my
drome deel
met ‘n mens
soos jy
van groet
wil ek nie
weet….

Ek hou nie baie van myself as ek so is en voel nie, ek sit te veel tyd in en dink weer te veel en gister aand vir die eerste keer in my lewe kon ek nie slaap nie-wakker gehou deur iemand wat deur my gedagtes loop. Hoe sê hulle mens dink altyd daar is niks oor tot die koel wind jou terugwaai, en jy weet op ‘n manier die arms wat gekeer het vir jou val nogal(dalk baie) betekenis gaan hê in jou lewe vorentoe.

Wat is die lewe?
Die lewe is ñ uitdaging – aanvaar dit.
Die lewe is ñ geskenk – neem dit.
Die lewe is ñ avontuur – waag dit.
Die lewe is verdriet – kom dit te bowe.
Die lewe is ñ tragedie – staar dit in die gesig.
Die lewe is ñ plig – voer dit uit.
Die lewe is ñ geleentheid – neem dit.
Die lewe is ñ reis – voltooi dit.
Die lewe is ñ belofte – vervul dit.
Die lewe is ñ liefde – geniet dit.
Die lewe is ñ stryd – pak dit aan.
Die lewe is ñ legkaart – los dit op

Entry filed under: Alles en nog wat, Gedigte. Tags: .

Gebreukte glas Net so….

7 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Januarie 8, 2008 om 2:55 nm

    Neykie ek het my eerste dag op kantoor oorleef, nog so uur, hoe op aarde kry mens hierdie uur om?

    Reply
  • 2. neykie  |  Januarie 8, 2008 om 2:57 nm

    moenie my dit vra nie ek struggle self vandag ‘n biekie…..

    Reply
  • 3. SHARKS  |  Januarie 8, 2008 om 3:20 nm

    toemaar jy nie meer so lank nie ek wil bietjie vroeèr loop, ek was al voor 6 vanoggend op kantoor – !!

    Reply
  • 4. Dellie  |  Januarie 9, 2008 om 10:30 vm

    Jy skryf baie mooi Neykie, lekker dag vir jou!😉

    Reply
  • 5. Dellie  |  Januarie 9, 2008 om 10:32 vm

    Ag jinne, nou is ekke spam by jou ook!😯

    Reply
  • 6. SHARKS  |  Januarie 9, 2008 om 1:10 nm

    waar is jy vandag, hoekom is hier nie ‘n nuwe inskrywing nie?

    Reply
  • 7. neykie  |  Januarie 9, 2008 om 3:14 nm

    dellie jy is ge “un-spam” lol

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: