Perfekte Wêreld

Januarie 7, 2008 at 10:03 vm Lewer kommentaar

As klein dogtertjie het ek altyd hierdie drome gehad( het ons nie almal maar nie), in ‘n perfekte wêreld sal alles net dit perfek uitdraai. Die van liefde, hoop en geluk, maar dan word jy groot en besef daar is nie iets soos perfek nie.

Jy is mens

 Elke hoofstuk van jou lewe bevat iets wat jy altyd by jou sal dra, of dit goeie of slegte dinge is. Mens kan altyd na ‘n hoofstuk klaar is ‘n nuwe bladsy oopslaan en begin skribbel en krap.  Jy is gemaak om foute te begaan en te leer deur die teksboek van die lewe wat afspeel. Partykeer klou mens aan sekere hoofstukke, net omdat jy plein weg hardegat is om op te hou hoop.  Hoe kan mens, jou siel verneuk om om te draai en weg te stap.

Ek sal altyd bly hoop….

Entry filed under: Alles en nog wat, Hoop. Tags: .

verdwyn Stilte

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2008
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: