Mense en hulle dinge aai….

Desember 13, 2007 at 12:22 nm 3 Kommentaar

Kom op ‘n blog af “shut up dis nou my beurt om te praat” aai mensies ons is mos hier gesit om te verskil en te baklei en ons maon en groan oor alles, gee vir ou fjou ‘n kansie- en as jy hom nie laaik nie waarom gun jy hom dan nog ‘n hit he? dis soos FB wat de hel soek jy nog op sy blog- lekker jy is ook gebore met nuuskierigheid- wil tog net die laaste sê inkry ne nooit ‘n goeie woord oor enige ander mens nie. 

My reaksie

Whatever ne….

Geniet julle vakansie sien julle volgende jaar

Happy Christmas and a Merry new Year

merrychristmas58.jpg

1403.jpg

j6gxvp.jpg

melina_perez_christmas_holidays_preview1.jpgvir die ouens

sexymen3.gifdie girls sin

Entry filed under: Alles en nog wat, Kersfees. Tags: .

Jy is opuim Geniet julle vakansie ….

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Platkuif  |  Desember 13, 2007 om 3:02 nm

    lekker vakansie! geniet dit.ek ‘lees’ jou weer raak volgende jaar!

    platkuif

    Reply
  • 2. kat  |  Desember 13, 2007 om 5:55 nm

    Kom heel terug.

    Reply
  • 3. Dellie  |  Desember 14, 2007 om 3:16 nm

    Amen, Neykie!

    Ek laaik daai chimp… en die laaste foto! Lyk vir my nogal soos die hunk wat JY gaan raakloop! Loop lekker, geniet, kom veilig terug! Ek gaan jou vokken mis!😥 😆

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Desember 2007
M T W T F S S
« Nov   Jan »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: