Jy is opuim

Desember 12, 2007 at 2:39 nm 2 Kommentaar

die opuim van my lewe is die lyne van jou lyf

jou oë die planete wat deur die melkweg dryf

en ek en jy, ons wentel in ‘n dubbele spiraal

hoe is dit dat ek en jy nog saam dans in die strale

as ons ons liefde in ligjare kon meet

die oneindigheid verklaar met wat ons weet

as ons ons harte aan die somerhemel hang

saam met Jupiter en Venus en die maan

of is die ruimte net ‘n dowwe hersenskim

en die sterre net bewyse van ons waansin

is ons saamwees net ‘n opuim van skyn

en ons liefde net ‘n illusie wat wegkwyn

hoe is dit dat ons ligbaan vervaag

die lyne van newels wat ons najaag

nou roep ek in die donker jou naam

en ek wonder of jy sterre kyk vanaand

liedjie van valian swart (song vir katryn)

Entry filed under: Liedjies. Tags: .

Laaste 3dae, besig besig. Mense en hulle dinge aai….

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  Desember 13, 2007 om 12:22 nm

    Jy moet vokken lekker vakansie hou hoor! En ek hoop jy loop die sexyste man raak wat jou voete heel onder jou uitslaan! Geseende Kerstyd!😆

    Reply
  • 2. neykie  |  Desember 13, 2007 om 12:37 nm

    dankie vokken tog….. jy moet ‘n vokken verwoedelike lekker kerstyd en nuwe jaar he…. Vokken Enjoy…
    :mrgreen:

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Desember 2007
M T W T F S S
« Nov   Jan »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: