Laaste 3dae, besig besig.

Desember 11, 2007 at 2:32 nm Lewer kommentaar

Oky alles moet in orde gekry word salarisse moet betaal word bonnusse moet gegee word en tjeks moet uitgestuur word. So met dit alles was ek vreeslik stil.

Ek het nou al darem so halwe “kersfees-vakansie” gevoel begin kry, en raak sommer helemal mal. 

umm kan ek bly hoop?  Wikus is terug by sy eks ( https://neykie.wordpress.com/2007/11/05/het-geluk-perke/ ) gaan lees hier. Ek het dit verwag, en ek is nog onseker of ek kan bly hoop. My pa sê as ons vir mekaar bedoel is sal ons bymekaar uitkom – ek hoop van harte so want ek mis hom verskriklik.  Wat my meer pla is toe hy uitgemaak het het hy vir my gesê daar is net een probeer in ‘n verhouding… hoekom is daar so baie probeerslae by sy eks???? Ek behoort van beter te weet seker as om my oor dit te kwel-maar dit bly vassteek as ek gaan slaap dink ek as ek opstaan dink ek (teveel dink maak mens nogal moeg)

en toe word my ergste vrees nog bewaar om hom te verloor. ek het mos geweet “what ever you do to others will come back to you ten times more heartbroken”

happy_tuesday_purple_flowers.jpg

Entry filed under: Alles en nog wat, Hartseer, Liefde. Tags: .

Groete Van Sharks Jy is opuim

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Desember 2007
M T W T F S S
« Nov   Jan »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: