Om lief te hê

Desember 5, 2007 at 3:10 nm 2 Kommentaar

Is dit so dat almal net waarlik eenkeer met hulle hele hart lief te he, en daar na is alles net nie wat dit rerig moet wees nie?

 jou naam
dra sy eie
geur
wat hom
in my
siel in waai
liefhê
het ek
verstaan
kan ek nie
gee my rede
om weer
te kan lewe

Advertisements

Entry filed under: Gedigte, Liefde.

Hunker Die onvermydelike

2 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Desember 5, 2007 om 3:47 nm

    Ta ta net gou gou kom groet, ek loop nou!!

    Antwoord
  • 2. vlermuis  |  Desember 5, 2007 om 3:49 nm

    nee, ek dink nie so nie.

    daarvoor is die liefde te groot.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Desember 2007
M D W T V S S
« Nov   Jan »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 238,340 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • If we don’t have common goals there’s no reason for us to be hanging out with each other. 4 days ago
  • Which one are you getting? 1 week ago
  • I think the biggest shock coming into adulthood is realizing $1000 is not a lot of money 1 week ago
  • Who you got? 1 week ago
  • Always believe something wonderful is about to happen. ✨ 1 week ago

%d bloggers like this: