Hunker

Desember 5, 2007 at 11:15 vm 3 Kommentaar

die strale
van gister
se son
het verflou
sal alles
om ons
behoue kan
bly
ek sal
altyd terugkyk
op alles wat was
en kon wees
aanhou glo
dat jy
waar ookal jy is
na my hunker
soos ek . . .

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

((((Sharks)))) Om lief te hê

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Desember 5, 2007 om 1:01 nm

    Neykie my maatjie wanneer gaan jy al jou mooi gedigte vir ons in boekvorm uitgee, ek sal jou boek eerste koop!!

    Reply
  • 2. wit perd  |  Desember 5, 2007 om 1:48 nm

    Skryf jy dit self? Dit is pragtig. Ek het altyd toe ek nog op skool was gedig en miskien moet ek maar weer begin as `n tyd verdryf.

    Niks is so mooi soos woorde wat uit die hart kom nie…

    Reply
  • 3. neykie  |  Desember 5, 2007 om 2:04 nm

    Skryf self vir wat dit werd is ja

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Desember 2007
M T W T F S S
« Nov   Jan »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: