Sonder Groet

Desember 3, 2007 at 2:11 nm 3 Kommentaar

het jy
gevoel
verloor
vir dit wat
was, of
hou jy
jou hart
agter hoë mure
weg van my
het jy bang
geword…
hoekom kan
alles nie maklik
wees nie,
jou doen en late
maak my
bang
vir more
se goodbye

ek wou nog
vir jou sê
wat in my
hart oorgebly het
maar jy is
weg….
sonder groet

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

My ouers, en BB & my suster ((((Sharks))))

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Desember 4, 2007 om 7:30 vm

    PRAGTIG hoop Wikus lees dit raak!!

    Reply
  • 2. neykie  |  Desember 4, 2007 om 8:26 vm

    Mens kan maar net bly hoop, maar wat is valse hoop tog werd? Veral as mens weet daar is nie kans nie maar jy bly steeds hoop…..

    net een laaste kans

    Reply
  • 3. SHARKS  |  Desember 5, 2007 om 8:41 vm

    Pragtige foto van jou hoor.

    Neykie ek groet julle, ek het sommer meer as een inskrywing op my blog gemaak, maar ekke is nou klaar vir die dag, hier is so baie werk, hierdie girl is klaar in haar vakansie gees, f o lus vir hierdie malhuis sirkus!!

    Liefde en baie sterkte vir jou en jou familie net die beste vir ‘n pragtige 2008.

    Sal op mxit met jou chat.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Desember 2007
M T W T F S S
« Nov   Jan »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: