My ouers, en BB & my suster

Desember 3, 2007 at 10:50 vm 3 Kommentaar

mapa.jpgHierdie is my pa en ma- Ek is baie lief vir hulle

dsc00571.jpgHierdie foto is ek heel links, middel is Barbara en regs is my suster.  Barbara is my heel eerste ware vriendin ( en bly dit is, al het dinge tussen my en haar boetie nie uitgewerk nie) Ons was saterdagaand sommer net laf en dit het darem biekie my gedagtes van Wikus af gehou, al hoewel ek hom heeltyd gemis het. Gister na werk het ons gaan swem en is toe kerk toe.  Ek mis Wikus elke dag net meer en meer en  “if i can have one wish for Christmas i want him back please”

Hey geniet julle dag, moenie julle dood werk nie nog net 2 weke(10dae) vir my oor.

Liefde
Neykie

Entry filed under: Alles en nog wat, Prentjies. Tags: .

Wikus…. bday Sonder Groet

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Desember 3, 2007 om 2:01 nm

    Nou wil ek dit invryf ek het nog twee dae oor – Vrydag ry ons see toe!!

    Geniet die res van hierdie koel heerlike Maandag en geniet jou aand.

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Desember 3, 2007 om 2:02 nm

    Oeps ek sal dalk later ‘n ander foto van my op my blog sit, intussen is daar mos ene van my!

    Reply
  • 3. neykie  |  Desember 3, 2007 om 2:15 nm

    geniet dit ek gaan jou vreeslik mis. Jy doen wondere vir ‘n mens se gemoed. Gaan en geniet die vakansie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Desember 2007
M T W T F S S
« Nov   Jan »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: