Verstaan

November 30, 2007 at 10:49 vm 1 comment

leer my verstaan
dat more
sal jy dalk
terugkeer
sê net
ja
ek weet dis
dag droom
staan ek langs
die kantlyn
van jou lewe
en hou aan
hoop
jy wat my
geleer het
verstaan
kom van binne
ek sal wag
vir jou….

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Cascada- What hurts the most Wikus…. bday

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Desember 3, 2007 om 7:17 vm

    Dit is die mooiste wat ek in ‘n baie lang tyd gelees het, die seer is so duidelik – my hart bloei vir jou my maatjie. Staan sterk, soos ek vir Jaco gesè jet gister, GOD maak die een toe, maar HY maak altyd ‘n deur weer vir jou oop.

    Dink aan jou. Dankie vir die lekker geselsie op mxit.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: