Archive for November 29, 2007

Vashou

Reken jy
sonder son
sal ons lewe
kleurloos wees
sê jy
sonder my
is daar niks
oor van jou
weet jy
dat al ons
gisters
wil ek bêre
ken jy
die ritme
van my hart
sal jy
my vashou
die wind
uit my
seile neem….

Ek het dit so week terug geskryf, blykbaar nie meer van pas nie? of dalk tog….

November 29, 2007 at 3:41 nm 1 comment


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M D W T V S S
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 261 581 spore

Snuffel kyk

who's online