Tag????

November 28, 2007 at 9:28 vm 6 Kommentaar

Agt dinge? Hel ek weet nie eers of ek een gaan haal nie maar here goes:

1)In std5 baklei ek en my suster sy skop my lip oop litteken sit nog steeds

2)Ek het ‘n kleintjie dood aan kieme- veral op ‘n toilet sitplek…. ewh

3)ek Hou glad nie van choclates nie(sien ek spel dit nie eers reg nie)

4) Op skool het 2van my vriendinne en ek met die selfde ou uitgegaan in ‘n tydperk van 3maande?

5)Ek glo tot vandag ek is omgeruil in die hospitaal, want wragtig hoekom verskil ek so baie van my familie? Ek is defnitief nie ‘n egte bloed steyn nie, maar ek is vrek dankbaar ek het by die mense opgeeindig(he-he eks ernstig)

6)Hel ek is by 6?  Ek het ‘n manie met my lengte wens ek kan soveel korter wees

7) Ek is ‘n buite mens solank ek by die viswaters is en kan loop en my kop skoon kry en vrede kan voel is ek Happy

8) nou is ek blank maar kom ek try- ek wou en wil nog altyd ‘n joernalis word en wil so graag Tale swot. dalk eendag..

Moet ek ook nou iemand tag?  Sharks en lanaba julle  is aan!!!

Entry filed under: Tag. Tags: .

Hartseer…. Liefde VS Hartseer

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  November 28, 2007 om 10:15 vm

    Hehe, het julle daai boyfriend se goeie en slegte punte bespreek onder mekaar?😆

    Reply
  • 2. Dellie  |  November 28, 2007 om 10:45 vm

    Genugtig Neykie, hoe oud was julle? Dit moes ‘n nagmerrie gewees het. Wat het met HOM gebeur? Hoop iemand het sy watsenaam afgesny!

    Reply
  • 3. neykie  |  November 28, 2007 om 12:25 nm

    um wel niemand weet nie ne…

    Reply
  • 4. KruidjieRoerMyNie  |  November 28, 2007 om 6:34 nm

    Jou ou joller! (nommer 4)🙂

    Reply
  • 5. neykie  |  November 29, 2007 om 11:15 vm

    dis nie waar nie(he-he) ek is ‘n soet dogterkie ek belowe

    Reply
  • 6. SHARKS  |  November 29, 2007 om 12:54 nm

    Ja jy ek is aan, aan die blerrie werk, het klere aan, sit met ‘n aan waaier, is baie moerig vir hierdie SA PICK ‘N PAY mail, gaan loer gerus op my blog hoekom en waarom?

    AAN JOU MY VRIENDIN, GENIET JOU DAG, DROOG NOU JOU TRANE AF, EN GAAN AAN MET JOU LEWE!! ((moenie dieselfde foute maak as ek nie))!! SPYT KOM KEER OP KEER TE LAAT VIR MY!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: