Liefde VS Hartseer

November 28, 2007 at 10:31 vm 4 Kommentaar

Die liefde genees mense – die wat dit ontvang,
maar veral die wat dit onvoorwaarlik gee.

~Being without you,
is like not having a universe
not seeing the sun shine
not hearing the rain fall
not feeling the breeze of the wind
not knowing how i will breath
You are to me
my every thing,
i dont care about anything else
if only i can be with you one last time
hold your hand,
touch your face
and tell you that
I dont care about anything else
BUT YOU!!!!!
Please come back
I need you really very much.

“all i know is i’m scared you will walk away for ever and i will never feel the way i do when i’m with you”

Ek het seker te veel issues met die hele “break-up” saga, maar hy was die gom wat my aan mekaar gehou het. Ek lê in by bed gister aand en ek dink aan als wat hy al vir my gesê het en ek wonder of hy dit rerig bedoel het.?????

ek wens dat hy homself sal vind,want ek sal hom terug vat as hy wel sal terugkom.

Entry filed under: Hartseer, Liefde. Tags: .

Tag???? Vashou

4 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  November 28, 2007 om 12:51 nm

    Hoop jy voel vandag al bietjie beter.

    Reply
  • 2. Marina  |  November 29, 2007 om 10:25 vm

    Neykie, daar le vir jou ‘n hele lewe vol nuwe ontdekkings voor, knoop hierdie pakkie toe, sit hom neer en strek jou uit na wat voorle. My dogter (20) is sopas deur soortgelyke en ek gee vir jou ‘n huge mamma druk!

    Reply
  • 3. neykie  |  November 29, 2007 om 11:14 vm

    ai, my ma is net die beste sy gee my drukkies en dra kofi aan en ek glo nie almal verstaan nie maar net die idee dat almal daar is en drukkies uitdeel is al klaar iets groot.

    thanx aan almal

    Reply
  • 4. witperd  |  November 29, 2007 om 2:33 nm

    Alles sal beter word. Daar is `n reenboog na die reën.

    wit perd

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: