Wikus. Die naweek.

November 26, 2007 at 12:21 nm 1 comment

   Hi Ya

Vrydag aand: My verjaarsdag partytjie. Was nie te sleg nie het net lekker gesit en Punch(dis giftig en ek het net 1glasie gedrink) gedrink en gesels.  En ek moes toespraak maak(im not good at that).

Wikus is die afgelope 3dae nie homself nie, wat maak dat ek sommer ook misluk en in ‘n algemene kak bui is. Hy sê hy stress oor iets, maar weet self nie wat nie? Wat my nogal laat besef dat die “vonk” tussen ons is weg? genade nou huil ek alweer, en die hele naweek was sommer ‘n bogerop, ek was heeltyd huielerig- en dit net omdat dinge uit die verlede my weer onder kry. Ek hoop darem as ek hom weer sien dan voel en is hy beter en dat ons nog die “gevoel” kan terug kry.  Want ek is plein weg moerse bang, nog nooit  in my lewe oor iemand gevoel soos ek voel oor hom nie, en ek wil nie weer seerkry nie. Want om aan enige een te herken dat ek so hard geval het, en ek sal enige iets   vir   hom opgee en wil gee, maar vir nou moet ek maar wag en kyk.  Heit ons was Saterdag ‘n maand saam. Beste maand van my lewe…

Entry filed under: Alles en nog wat, Hartseer, Liefde. Tags: .

Kersfees (die moeilike ding) Hartseer….

1 Kommentaar Add your own

  • 1. Suz  |  November 26, 2007 om 3:07 nm

    Neykie

    Baie Geluk met jou verjaarsdag van gister, ek hoop dat jy ‘n wonderlike dag gehad het. Mag die volgende 21 jaar net vol vreugde en vrede vir jou wees.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: