Kersfees (die moeilike ding)

November 26, 2007 at 11:58 vm Lewer kommentaar

  Wreath  Rudolph 

Een ding wat my hele kersfees sommer om donner is geskenke koop….

My moeder is die maklikste mens(alhoewel sy altyd weet wat sy kry, jy moet haar sê anders koop sy dit) Sy is ‘n blik freak ons huis is toe onder die blikke. My pa is die moeilike een jy weet nie rerig wat om vir hom te koop, ek gee gewoonlik so R200 en dan kan hy maar vir hom sy visvang “mootie” aanvul of net wat hy wil koop.  My suster sal ek maar ‘n voucher gee sodat sy iets vir haar flat kan koop. My vriendin sy kry altyd ‘n voucher, want ek gee liewers dit as wat ek iets koop en sy like dit nie. Eerste vir die jaar is iets vir Wikus (sy bday persent was toe nie so moeilik nie). Help my met die een ek wil hom iets gee wat rerig die onweerstaanbare glimlag van hom om sy gesig sal plak en daar bly.

 Present 

Entry filed under: Kersfees. Tags: .

Die groot 21 Wikus. Die naweek.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: