Probleempie

November 21, 2007 at 12:40 nm 5 Kommentaar

Hulp….

Ek is besig om my self stukkend te krap….

Ek bad BAIE ek belowe…

is dit ekseem of is ek besig om die “emmer te skop”? Dit het op my elmboog begin, lyk soos ‘n waterblasie-dit jeuk-ek krap-maak rowe- en so versprei dit oor my hele elmboog en en, tot ek ‘n salfie by die apteker gekry(help bogerol) my pa sê dis ‘n tekort in vitamine gee my so 6 verskillende goed om te drink- vitamin C, Zinc, Dolomite,Max B+C ens. Ek drink dit meng toe sommer die 3verskillende roompies saam en tjoef word dit minder, eintlike probleem ek hou nie van pille nie-ek wil opbring as ek ‘n pil moet afsluk-jugg. So vir 4dae het ek nie dit gedrink nie, en SUDDENLY is die water blasie terug met ‘n ~BANG~ en nie net op my elmboog nie maar op my kniee en ja op my agterstewe en dit jeuk verwoedelik room help nie- poeier help nie…. en ek raak slightly fedup met dit, ek kan glad nie meer slaap nie die jeukery hou my wakker.

Ek gaan maar vandag weer die apteker besoek en hom mooi vra om my te verlos. En ek kry seer bloedblasies onder my vel op my hande, elke oggend waps daar sit nog een.

ek is besig om te groet…..😆

Liefde
Neykie

 p.s.s gee raad asseblief

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Wikus en ekke Lang naweek vir my

5 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  November 21, 2007 om 12:59 nm

    Neykie dit klink nie lekker nie, jy is nie dalk allergies vir iets wat jy of geeèt of gedrink het nie? Gaan dokter toe!!

    Jammer ek was so stil, maar ons is vrek besig by die werk.

    Reply
  • 2. Marina  |  November 21, 2007 om 3:09 nm

    Ek stem saam met Sharks hierdie het ‘n dokter nodig!

    Reply
  • 3. neykie  |  November 21, 2007 om 3:27 nm

    oky oky afspraak is gemaak vir vrydag oggend(my afdag) jippie. Hoop darem Dr kan my help want dit is nou al ireterend ek lyk of ek nie bad nie soos ek krap

    Reply
  • 4. Dellie  |  November 22, 2007 om 9:42 vm

    Klink of jou vernis besig is om af te dop. Is jy nog onder waarborg?😆

    Ek grap net met jou, bly jy gaan dokter toe, voordat dit verder versprei!

    Reply
  • 5. Nadine  |  Mei 17, 2013 om 8:50 nm

    Hi. Dis die eerste keer wat ek jou blog besoek. As ek mag vra wat was die dokter se diagnose? My sussie sukkel op die oomblik met dieselfde probleem… Dis hoe ek op jou blog afgekom het.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: