Slaaploosheid aka Mnr Insomnia

November 15, 2007 at 12:48 nm 5 Kommentaar

As klein dogtertjie het ek nooit ‘n probleem gehad met slaap nie, glo my as die wiele draai val my ogies toe. Stil sit maak my ook slaap….zzzzzzz

 Noudat ek groter is, sukkel ek om te slaap ek moet al negeuur in die bed klim solat ek 11uur aan die slaap kan raak? Ek is so eenkeer elke twee weke “paste” dan as ek nag sê en my koppie slat daai kussing dan is my oge al eeue gelede toe. Moet ek beginne skape tel? help dit?

tel ‘n skapie

My ma laat my verstaan dis hierdie musiek luister en mxit wat my slaap so omdonner. Sy daag my nogal uit om my selfoon vir haar te gee, sy reken mos dan sal ek lekkerder slaap(ek dink dis bollie dat sy so dink- p.s.s jammer ma) . Wat veroorsaak dit?  Wikus weer reken dat my brein nie afskakel nie, meaning ek moet 4uur as my kantoor deurtjie agter my dawer, moet ek afskakel….. hoe kan ek? 

Sal maar ‘n slaap terapie thing’ie gaan doen,  leer my hoe om te slaap asseblief.

Lekker slaapure vir julle terwyl ek wroeg

Enjoy

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

I will learn to love again Briefie vir my Liefie

5 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  November 15, 2007 om 1:03 nm

    Die volgende werk vir my Neykie: Sodra my tweede skof agter die rug is, maak ek vir vir my van hierdie Quite Night Tea, klim in ‘n heerlike koel bad water – met SLEEP EASY badolie in, ontspan dan, dit is dan MY EIE TYD! Daarna gaan drink ek soms twee SYNDOLS en twee BETASLEEP, sit my sel foon af, waaier aan, en binne minute is ekke in droom land.

    GOEIE NUUS: Juffrou’tjie se kat is okay, hy was maar net hardlywig gewees, baie verstop, hy kan môre huis toe kom!! YIPEEEEE. Ons het gisteraand toe ons vir hom gaan kuier het nie juis goeie nuus ontvang nie, die veearts het gereken dalk is sy pelvic beseer, wat beteken, x-strale, ‘n stut vir die arme ding, en pynpille.

    Ons sit nog met die optel katjie ook nog, ons soek egter dringend ander huis vir die dingetjie, ons kan nie twee mannetjies katte saam een wyfie aan hou nie!!

    Neykie jammer my comment is so lank soos ‘n inskrywing.

    Ek sien jy was nogal besig, ek sal seker môre eers weer een of twee of dalk meer inskrywing maak, dit is môre STATS day, en ek gaan baie beslis nie!! Sal maar sit en my blog bietjie update en al my horders mails lees en dan maar seker my inbox en outboxs skoon maak.

    Reply
  • 2. Adelem  |  November 15, 2007 om 3:16 nm

    Neykie, my skoonma SWEER by warm melk met biedjie swartpeper bo-oor gesprinkel. Ek het dit nog nie self probeer nie. Sterkte!

    Reply
  • 3. Dellie  |  November 15, 2007 om 7:54 nm

    Relax, begin by jou tone, en eindig by jou kop. Elke toon, elke vinger, elke spier. Konsentreer daarop dat elke spier so ontspan dat jy dit nie meer kan voel nie. Ek is baie keer aan die slaap nog voordat ek by my middellyf kom!

    Reply
  • 4. SHARKS  |  November 16, 2007 om 8:26 vm

    My ma glo ook in haar warm melk elke aand met heuning nie.

    Reply
  • 5. boerinballingskap  |  November 16, 2007 om 3:56 nm

    Snaaks dat mense wat net kan gaan le en slaap, die voorreg daarvan glad nie waardeer nie! Ek is al van kleintyd af ‘n insomniak, maar leef nou daarmee saam.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: