Briefie vir my Liefie

November 15, 2007 at 1:03 nm 1 comment

22851845.jpg

Doen mense dit nog vandag? Geskrewe briewe vol passie en en en???? Of het email’s en sms’e die ding 6voet begrawe?  Mag ek?

Email’s gaan verlore, sms’e word gedelete weens selfoon “memory” te kort, maar ‘n briefie kan gebêre word tot oude dag, al wat gebeur is dat die papier vergeel, maar die herinneringe bly aan dit kleef en die vashou van die papier, die reuk wat nog klou soos sekondes gelede dit vergaan nooit nie.

“o this sweet sweet memory
of a man i was inlove with
and today i do truely
love him with my whole
heart, can we bring our
youth to life again
cherish our first kiss,
never o never make me
FORGET!”

“die liefde genees mense – diè wat dit ontvang, maar veral diè wat dit
onvoorwaarlik gee.”

Advertisements

Entry filed under: Liefde.

Slaaploosheid aka Mnr Insomnia Vrydag!!!! Voel jy ook soms….

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  November 16, 2007 om 8:24 vm

    Neykie ja ek dink mense doen dit seker nog, Juffrou’tjie het in die begin van die jaar ‘n vriend gehad wat vir haar die mooiste briefies en gediggies geskryf het.

    Ja ek stem ‘n briefie kan mens bère en altyd oor en oor lees.

    Ek het vandag sommer heelwat inskrywings gemaak op my blog.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M D W T V S S
« Okt   Des »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 232,533 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.


%d bloggers like this: