Wikus(2)

November 12, 2007 at 1:41 nm 1 comment

ons mag dalk nie weet wat more inhou, maar vir
nou weet ek sonder twyfel dat ek vir more en
solank as wat jy my toelaat jou hand wil vashou
en jou liefhê.

Kan ‘n mens genoeg dankie sê vir die Here dat hy iemand op jou pad  gesit het,
waar jy voel dat jy iets het om voor asem te haal iets om voor te lewe? Ek het dit
gekry en ek kan nie genoeg dankie sê nie ek doen dit elke sekonde.

Ek weet ook ek wil vir nou en altyd by hom wees, sy reuk wat aan my kleef wil ek nie
afwas nie. Saam hom wil ek die hartseer en geluk in die lewe beleef.  En ek bid dat hy elke sekonde  ook so sal voel.  “But who knows what the future will hold, can we change that?”

Ons was die hele naweek saam en dit was ongelooflik.

Geniet julle dag verder, Hoop julle het ‘n honk bevonkte dag!!!!!

Entry filed under: Alles en nog wat, Liefde. Tags: .

Naweek!!!! Michael Buble- Everything

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  November 13, 2007 om 7:19 vm

    Neykie geniet jou dag. Jy en Wikus pas regtig mooi bymekaar!! Mag dit hou vir altyd!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: