Waarmaker

November 1, 2007 at 9:35 vm 7 Kommentaar

More,

 Gister toe veras Wikus my met Waarmaker Steve Hofmeyr se nuwe CD. En ek moet vir Steve krediet met hierdie CD dit is die beste,  My favourite sover is:

 Sê nou; Laaste Rondte; Daai blerrie droom; Hermanus; God se Bedelaar en Donkie song….. genade my ek maak almal al mal want die cd speel nou aanhoudend.  As jy hom nog nie het nie gaan koop hom of kry iemand wat hom vir jou sal koop, skimpe sal dalk ook werk. 😆

En laat ek nou een ding sê uncensored dat as ek maar net daai suigstokkie kon wees

suigstokkie

Wat lees jy nog hier? Gaan koop die CD my magtig……

Geniet julle dag
Liefde
René

Entry filed under: Alles en nog wat, Liedjies. Tags: .

Forget Jy weet

7 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  November 1, 2007 om 10:40 vm

    Neykie vang die skimp ek het al in Julie verjaar, koop maar die cd vir my! Toemaar ek oorweeg dit sterk om die CD vamiddag vir my te gaan koop. Het nou die dag VERBY ag toggie die mannetjie se naam vegeet, gekoop, net so mooi cd hoor. Asook die ene van Louis Fivaz Tweede Seisoen, ek is mal oor die song LONDEN. (Het die cd bestel van sy blog af), deur en deur die moeite werd.

    Reply
  • 2. neykie  |  November 1, 2007 om 10:45 vm

    Skimp gevang stuur jou adres dan pos ek hom!!!! En ek is dood ernstig!!!!!!

    Reply
  • 3. SHARKS  |  November 1, 2007 om 11:44 vm

    123 456 789 de straat van 987 654 321 blok zz SA

    Reply
  • 4. neykie  |  November 1, 2007 om 12:42 nm

    dis reg goeie ‘n geskenk terug in my gesig dis reg!!!!! 😦

    Reply
  • 5. SHARKS  |  November 1, 2007 om 3:31 nm

    Ek kan mos nog nooit my adres hier vir jou gee nie, nee mens ek gaan die cd vanaand gou gou vir my koop baie dankie in elk geval jy is dierbaar!! Sjoe maar jy was besig met die inskrywings vandag, wag laat ek gou gou alles gaan lees!!

    Reply
  • 6. neykie  |  November 2, 2007 om 8:20 vm

    email kon ook gewerk het??? maar dis okie

    Reply
  • 7. neykie  |  November 2, 2007 om 8:20 vm

    kwl bananas bedoel ek

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: