Ha ha

November 1, 2007 at 12:52 nm 2 Kommentaar

Twee ou mans van 85 sit op ‘n bankie in die park. ‘n Sexy jong blond draf
> verby in ‘n kortbroekie. Ou toppie nommer een: “Kom ons verkrag haar.” Ou
> toppie nommer twee: “Met wat?”

> *******************************************************************************

> Juffrou leer klas oor rou materiale. Jannie se hy sal goud kies dan
> verkoop hy dit en koop ‘n Porche. Sannie se sy sal platinum kies want dis
> meer werd, dan verkoop sy dit en koop ‘n Ferrari. Klein Pietie laat waai
> met sy idee dat hy sal silikoon vat want sy ma het dit in haar boobs en
> daar staan altyd ‘n klomp befokte karre by hulle huis.
> ***********************************************************************************
>’n Man en vrou ontmoet by ‘n jaarend funksie en raak sommer verlief daar en
> dan op mekaar en trou binne 4 weke. Hulle wittebrood is by die Maldives .
> Hy: “Jy weet nog nie veel van my af nie ne?” Hy staan op, klim op die 30
> meter duikplank en doen fenomenale duik toertjies. Sy: “Wie is jy dan?”
> Hy: “Ek is ‘n Olympiese Spele duik kampioen.” Sy staan op en swem 100
> lengtes deur die swembad sonder om moeg te word. Hy: “Wie is jy dan?”
> Sy: “Ek is ‘n hoer van Vereeniging en werk beide kante van die Vaal
> Rivier!”
> ******************************************************************************************

>> Sekretaresse sien haar baas se gulp is oop. Sy se: “Meneer, jou garage
> deur is oop.” Hy: “Sien jy my Ferrari?” Sy: “Nee, ek sien ‘n klein
> scooter met twee pap wiele.”
> *****************************************************************************************

> Ek gaan emigreer. Tien jaar gelede was seks tussen swart en wit onwettig,
> vandag is dit wettig. Ek waai voor dit verpligtend word.
> *****************************************************************************************

> Liewe Dr. Ruth, Ek blei in  Danville en soek biekie raat. Ek is 17 jaar
> out en in graat 4. Gistraant het mei ou Fires van Helsdingen aan my
> sponsie gevat….ek het gevoel daar is iets baje hart in sy broek, so grood
> soos ‘n blacklybel botil….Dink jei hei het ‘n drankprobleem? Groete,
> Koekie.”
> ****************************************************************************************
> Dokter sny man se groot penis af omdat dit die rede is dat hy hakkel. Die
> dokter sit vir hom ‘n klein penis aan. Na ‘n maand is die man terug by die
> dokter en hy hakkel nie meer nie, maar sy vrou hou niks van die klein penis
> nie en die man vra die dokter om weer sy groot penis terug te sit. Dokter
> se: “F—–F—-Fok j—-j—-jou!”
> *****************************************************************************************
> *****************************************************************************************
> Man wil sy van verander. Vrou by Binnelandse Sake vra: “Hoekom, wat’s fout
> met u van?” Man: “My van is Nis .” Dame: “Wat’s fout daarmee?” Man:
> “Skakel my kantoor en vra vir Mnr. Nis .” Die dame skakel en vra vir Mnr.
> Nis . Ontvangsdame aan ander kant: “Is dit Mnr A.Nis of Mnr P.Nis?”
> *****************************************************************************************

> Verpleegster grawe in haar handsak vir ‘n pen om ‘n tjek uit te skryf. Sy
> haal ‘n anale koorspen uit. “Verdomp”, sug sy, “Een of ander poephol het
> alweer my pen.”
> ***************************************************************************************
> Klein Liesbet wat 5 word verjaar. Ouma vra wat wil sy he vir haar
> verjaarsdag. “Die Pil Ouma”. Ouma kry amper ‘n hartaanval en vra geskok:
> “Hoekom?” Liesbet: “Ek het nou 10 poppe, genoeg is genoeg!”
> ***************************************************************************************
> Gatiep loop met ‘n spul sinkplate onder sy arm die straat af. Sy pel vra:
> “Wat is daai?” Gatiep: “Ek is vanoggend geskei en ek het die huis gekry.”
> ****************************************************************************************

> Koos kom langs ‘n priester op ‘n vliegtuig te lande. Die lugwaardin kom
> verby met die drank trollie. Koos: “Rum en Coke asseblief.” Priester: “Nee
> dankie, ek word eerder wreed en woes verkrag deur 10 wilde hoere voor ek
> enige drank oor my lippe sal sit.” Koos gee vinnig sy dop terug en se: “Ek
> ook, ek het nie geweet ons het ‘n keuse nie.”
>
______________________________________________________________________________________________________________________

Entry filed under: Grappies. Tags: .

Jy weet Bloues

2 Kommentaar Add your own

  • 1. platterfuss  |  November 1, 2007 om 2:21 nm

    Hehehe!!!!! Dankie vir die SMILES!!!!!!!!

    Reply
  • 2. SHARKS  |  November 1, 2007 om 3:33 nm

    Neykie dit is baie goed, dankie vir die smile op my bakkies, geniet jou aand. Hoor hier maar hierdie Wikus doen jou goed mens!! Hou so aan.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2007
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: