LAG VIR ‘N SLAG !!!

Oktober 31, 2007 at 10:35 vm 3 Kommentaar

Soms as jy huil sien niemand jou trane.
As jy bekommerd is, sien niemand jou seer,
En as jy gelukkig is, sien niemand jou glimlag nie …

Maar poep nounet!!
As wit mense ‘n “Blonde oomblik” kry,
Wat kry swart mense dan?
A: ‘n Blackout!

Wat is die ooreenkoms tussen ‘n tottie en ‘n tyre?
A: Altwee raak pap as hulle ‘n spyker kry!

Boer ry 2 swartes dood.
Polisie: Hoe vinnig het jy gery meneer?
Boer: Net 60.
Polisie: Kak man! Die een is dan deur die windscreen, en die ander een 30 m van die kar af!
Boer: Ja okay, 160 km/h
Polisie: In daai geval, sluit ek die een toe vir inbraak, en die ander een vir verlaat van ongeluks toneel!

8 jarige Jannie in hof vir rape.
Vroue prokureur hanteer sy saak.
Sy haal Jannie se tottie uit en vra die regter : “Dink U die klein dingetjie kan rape?”
Jannie fluister: “Tannie, moenie so kwaai skud nie. Ons gaan die saak verloor!”

Outjie se vir sy pel: “Mmmy mmma wwil mmmy hhakkelsssskool toe ssstuur…”
Pel: “Hoekom? Jy hakkel flippen goed!”

Die blond staan kaal, hande 4 voet op die strand, toe iemand haar vra of sy leeuloop.
Sy antwoord toe: “Nee, ek wil voel hoe die son steek!”

Blond storm by Biblioteek in en baklei met ontvangs.
Blond: “Die boek is SWAK! Daar is te veel karakters, en geen storielyn.”
Vrou: “O, jy’s die poephol wat ons telefoon boek gevat het!”

Chinese couple had a black baby.
Husband didn’t believe it is his.
Husband: “Why baby black?”
Wife:”You hot, I hot …Baby burnt!”

Meraai sit wydsbeen op die sypaadjie in die son.
Polisieman vra: Wat maak jy?
Meraai: “Ek het nou net my huur betaal, nou lat ek net die kwitansie droog word.

‘n Voeltjie stap tussen ‘n trop beeste rond op ‘n ysige dag. Een mis op sy kop.
Dis heerlik warm. Hy spartel tot sy kop uitsteek en begin kliphard sing van plesier.
‘n Valk pyl op hom af en raap hom op in die naaste bos.
3 belangrike lesse uit die verhaal:
1. As jy in die kak is, hou liewer jou bek.
2. Almal wat op jou kop kak is nie altyd jou vyand nie.
3. Almal wat jou uit die kak help is nie jou vriende nie!!!

NOOT VIR NOOT !!!
Kriptiese leidraad: Kondome hang aan ‘n wasgoeddraad.
Wat is die liedjie?
Kinders van die wind!

Papagaai en uil is in 1 hok.
Papagaai: Vir jou sal ek spyker.
Uil: Hoe – Hoe!
Papagaai: Nie Hoe – Hoe nie, sommer so fokken staan staan! 

Gatiep gaan Bungie.
Nadat hy gespring het, hang hy daartussen hemel en aarde,
maar hy skree blou moord!
Sy pel skree: “Gatiep, wat’s fout? Loep al djou bloed na jou kop toe?”
Gatiep skree: “Nei man. Al die kak loep teen my rug af!”

Wat is die verskil tussen ‘n speedtrap, en draadtrek?
A: Fokol, jy skrik ewe groot as jy gevang word!

Man in restaurant vra kelner: “Het julle wilde eend?”
Kelner: “Nee meneer, maar ons kan vir jou ‘n makke die moer in aak.”

Two dyslexics walk into a bank and shout:
“Air in the hands you Motherstickers, this is a fuckup!!!”

Have a nice day !!!

Entry filed under: Grappies. Tags: .

Hel is dit dinsdag? Hoe was jou naweek? Cheethas Forget

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 31, 2007 om 10:48 vm

    hee ha, dit is goed, Neykie ek het nou lekker gelag hoor, dankie jy maak sommer mens se oggend dit is dan nou eers 10.45, agge toggie help hoe gaan ek deur hierdie dag kom. Liefde

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Oktober 31, 2007 om 10:49 vm

    Lyk my Wikus doen jou goed!!

    Reply
  • 3. neykie  |  Oktober 31, 2007 om 11:01 vm

    lyk my dit is die waarheid wat jy nou praat vriendin.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: